Psalm 72:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy sal wees soos die reën wat op die gesnyde gras val,soos reënbuie wat die aarde natmaak.+ Spreuke 16:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 ’n Koning se goedkeuring beteken lewe. Sy goedkeuring is soos ’n reënwolk in die lente.+