Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 het die seuns van die ware God*+ opgelet hoe mooi die dogters van die mense is. Hulle het dus almal wat hulle wou hê, as vrouens geneem.

  • Deuteronomium 33:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het gesê:

      “Jehovah – van Siʹnai het hy gekom,+

      en hy het uit Seïr op hulle geskyn.

      Hy het vanuit die bergstreek Paran in heerlikheid gestraal,+

      en saam met hom was tienduisende heiliges,+

      aan sy regterhand sy vegters.+

  • Job 38:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Toe het die môresterre+ saam van vreugde uitgeroep,

      en al die seuns van God*+ het begin juig.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel