Deuteronomium 32:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+ Romeine 9:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Wat sal ons dan sê? Is daar onregverdigheid by God? Beslis nie!+ Hebreërs 6:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want God is nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet van julle werk en die liefde wat julle vir sy naam getoon het+ deurdat julle die heiliges gedien het en bly dien nie.
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+
10 Want God is nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet van julle werk en die liefde wat julle vir sy naam getoon het+ deurdat julle die heiliges gedien het en bly dien nie.