Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Migaʹja het gesê: “Hoor die woord van Jehovah: Ek het Jehovah op sy troon sien sit,+ en die hele leërmag van die hemel het by hom gestaan, aan sy regterkant en aan sy linkerkant.+

  • Psalm 103:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Loof Jehovah, al sy engele,+ sterk in krag,

      wat sy woord uitvoer+ en sy stem gehoorsaam.*

  • Daniël 7:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “Terwyl ek na die visioene van die nag gekyk het, het ek gesien dat iemand soos ’n seun van die mens+ met die wolke van die hemel kom. Hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hy is tot voor Hom gebring.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel