Psalm 104:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hy gee die berge water uit sy bo-kamers.+ Met die vrug van u werke word die aarde versadig.+ Psalm 107:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Hy verander die woestyn in waterpoele vol riete,en droë grond in waterfonteine.+