Deuteronomium 33:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Sy prag is soos dié van ’n eersgebore bul,en sy horings is die horings van ’n wilde bul. Daarmee sal hy volke stoot,*al die volke tot aan die eindes van die aarde. Hulle is die tienduisende van Eʹfraim,+en hulle is die duisende van Manasʹse.”
17 Sy prag is soos dié van ’n eersgebore bul,en sy horings is die horings van ’n wilde bul. Daarmee sal hy volke stoot,*al die volke tot aan die eindes van die aarde. Hulle is die tienduisende van Eʹfraim,+en hulle is die duisende van Manasʹse.”