-
Jeremia 49:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Die vrees wat jy veroorsaak het
en jou trotse hart het jou bedrieg,
o jy wat in die skuilplekke van die krans woon,
wat op die hoogste heuwel bly.
Al bou jy jou nes hoog soos ’n arend,
sal ek jou daarvandaan afbring,” sê Jehovah.
-