Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 33:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Maar wat jy sê, is nie reg nie, en daarom sal ek jou antwoord:

      God is baie groter as ’n blote mens.+

      13 Hoekom kla jy teen Hom?+

      Is dit omdat hy jou nie geantwoord het op alles wat jy gesê het nie?+

  • Jesaja 45:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Dit sal sleg gaan met die een wat met sy Maker stry,

      want hy is maar net soos ’n stuk van ’n gebreekte kleipot

      tussen al die ander stukke wat op die grond lê!

      Moet die klei vir die Pottebakker sê: “Wat maak jy?”+

      Of moet wat gemaak is, sê: “Hy het geen hande nie”?*

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel