Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 13:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Ek sou eerder met die Almagtige self wou praat.

      Ek wil my saak aan God stel.+

  • Job 23:3-5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 As ek net geweet het waar ek God kon vind!+

      Dan sou ek na sy woonplek gaan.+

       4 Ek sou my saak aan hom stel,

      en ek sou my verdedig.

       5 Ek sou sy antwoord hoor

      en aandag skenk aan wat hy vir my sê.

  • Job 31:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 As iemand maar net na my sou luister!+

      Ek sal my handtekening gee om te bevestig dat ek die waarheid praat.

      Laat die Almagtige my antwoord!+

      As my beskuldiger maar net sy klagtes in ’n dokument neergeskryf het!

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel