Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 3:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En hy het my die hoëpriester Josua+ gewys, wat voor die engel van Jehovah staan, en Satan+ het aan sy regterkant gestaan om hom teë te staan.

  • Matteus 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Daarna is Jesus deur die gees in die wildernis in gelei om deur die Duiwel+ versoek+ te word.

  • Matteus 4:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En die Versoeker+ het gekom en vir hom gesê: “As jy ’n seun van God is, sê vir hierdie klippe om brode te word.”

  • Lukas 22:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 “Simon, Simon, kyk! Satan dring daarop aan om julle almal soos koring te sif.+

  • Johannes 13:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Die aandmaal was aan die gang, en die Duiwel het reeds die gedagte om Jesus te verraai in die hart van Judas Iskaʹriot,+ die seun van Simon, gesit.+

  • Openbaring 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe is die groot draak+ neergegooi, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele aarde mislei.+ Hy is na die aarde neergegooi,+ en sy engele is saam met hom neergegooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel