2 Samuel 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar Dawid het vir Regab en sy broer Baäna, die seuns van Rimmon, die Beërotiet, gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, wat my uit alle moeilikhede gered het,+ Psalm 34:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die regverdige het baie probleme,*+maar Jehovah red hom van dit alles.+ Psalm 37:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Die redding van die regverdiges kom van Jehovah.+ Hy is hulle vesting in moeilike tye.+
9 Maar Dawid het vir Regab en sy broer Baäna, die seuns van Rimmon, die Beërotiet, gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, wat my uit alle moeilikhede gered het,+