19 Wanneer Jehovah julle God julle rus gegee het van al die vyande om julle in die land wat Jehovah julle God julle as ’n erfdeel gee om te besit,+ moet julle seker maak dat niemand onder die hemel Aʹmalek sal onthou nie.+ Julle moet dit nie vergeet nie.