Psalm 28:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Moenie my wegsleep saam met die goddeloses, saam met dié wat skadelike dinge beoefen nie,+dié wat op ’n vreedsame manier met hulle medemens praat terwyl daar goddeloosheid in hulle hart is.+ Psalm 62:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hulle bespreek hoe hulle hom uit sy hoë posisie* kan stoot. Hulle geniet dit om te lieg. Hulle seën met hulle mond, maar in hulle binneste spreek hulle ’n vloek uit.+ (Sela)
3 Moenie my wegsleep saam met die goddeloses, saam met dié wat skadelike dinge beoefen nie,+dié wat op ’n vreedsame manier met hulle medemens praat terwyl daar goddeloosheid in hulle hart is.+
4 Hulle bespreek hoe hulle hom uit sy hoë posisie* kan stoot. Hulle geniet dit om te lieg. Hulle seën met hulle mond, maar in hulle binneste spreek hulle ’n vloek uit.+ (Sela)