Psalm 5:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 U sal dié vernietig wat leuens vertel.+ Jehovah haat mense wat gewelddadig en bedrieglik is.*+ Spreuke 10:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Vrees vir Jehovah lei tot ’n langer lewe,+maar die jare van die goddeloses sal kortgeknip word.+