Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 18:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 U sal tog sekerlik nie die regverdige persoon saam met die goddelose persoon doodmaak, sodat die regverdige persoon dieselfde uiteinde as die goddelose persoon sal hê nie!+ U sal dit nie doen nie.+ Sal die Regter van die hele aarde nie doen wat reg is nie?”+

  • Psalm 85:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Getrouheid sal uit die aarde spruit,

      en regverdigheid sal uit die hemel afkyk.+

  • Jesaja 26:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 In die nag verlang ek na u met my hele hart en siel.

      Ja, met my diepste wese soek ek na u,+

      want wanneer u oordele oor die aarde kom,

      leer die bewoners van die land wat regverdigheid is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel