1 Samuel 27:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Dawid het vir homself gesê: ‘Eendag gaan Saul my nog doodmaak. Dit is beter dat ek na die land van die Filistyne vlug.+ Dan sal Saul ophou om na my te soek in die hele gebied van Israel,+ en ek sal van hom ontsnap.’
27 Dawid het vir homself gesê: ‘Eendag gaan Saul my nog doodmaak. Dit is beter dat ek na die land van die Filistyne vlug.+ Dan sal Saul ophou om na my te soek in die hele gebied van Israel,+ en ek sal van hom ontsnap.’