Psalm 46:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 God is ons skuilplek en sterkte,+’n hulp wat maklik gevind kan word in moeilike tye.+ Psalm 54:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want hy red my van alle moeilikhede,+en ek sal sien hoe my vyande val.+