Psalm 12:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “As gevolg van dié wat swaarkry en onderdruk word,as gevolg van die armes wat sug,+sal ek opstaan en optree,” sê Jehovah. “Ek sal hulle red van die mense wat hulle bespot.” Psalm 91:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 God het gesê: “Omdat hy lief is vir my,* sal ek hom red.+ Ek sal hom beskerm omdat hy my naam ken.*+
5 “As gevolg van dié wat swaarkry en onderdruk word,as gevolg van die armes wat sug,+sal ek opstaan en optree,” sê Jehovah. “Ek sal hulle red van die mense wat hulle bespot.”
14 God het gesê: “Omdat hy lief is vir my,* sal ek hom red.+ Ek sal hom beskerm omdat hy my naam ken.*+