Psalm 10:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Omdat die goddelose hoogmoedig is, stel hy geen ondersoek in nie,en hy dink altyd: “Daar is geen God nie.”+ Psalm 10:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hy sê in sy hart: “God het vergeet.+ Hy het sy gesig weggedraai. Hy let nooit op nie.”+ Psalm 73:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want ek het jaloers geword op die hoogmoediges*toe ek die vrede van die goddeloses gesien het.+ Psalm 73:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hulle sê: “Hoe weet God?+ Het die Allerhoogste regtig kennis?”
4 Omdat die goddelose hoogmoedig is, stel hy geen ondersoek in nie,en hy dink altyd: “Daar is geen God nie.”+