Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Ek sal toelaat dat Farao hardkoppig word,*+ en hy sal hulle agternasit, en ek sal my deur middel van Farao en sy hele leërmag verheerlik,+ en die Egiptenare sal beslis weet dat ek Jehovah is.”+ Dit is wat hulle toe gedoen het.

  • Josua 2:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 want ons het gehoor hoe Jehovah die water van die Rooisee voor julle laat opdroog het toe julle Egipte verlaat het+ en wat julle gedoen het aan Sihon+ en Og,+ die twee konings van die Amoriete, wat julle aan die ander kant* van die Jordaanrivier vernietig het.

  • 2 Konings 19:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Maar red ons nou asseblief uit sy hand, o Jehovah ons God, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u alleen God is, o Jehovah.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel