Psalm 147:7, 8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Sing vir Jehovah om hom te dank. Sing lofliedere vir ons God terwyl daar op die harp gespeel word. 8 Hy bedek die hemel met wolke. Hy voorsien reën vir die aarde.+ Hy laat groen gras op die berge uitspruit.+
7 Sing vir Jehovah om hom te dank. Sing lofliedere vir ons God terwyl daar op die harp gespeel word. 8 Hy bedek die hemel met wolke. Hy voorsien reën vir die aarde.+ Hy laat groen gras op die berge uitspruit.+