-
Josua 3:15, 16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Net toe die draers van die Ark by die Jordaanrivier kom en die priesters wat die Ark dra, hulle voete in die water sit (die Jordaanrivier oorstroom sy oewers+ al die dae van die oes), 16 het die water stilgestaan. Dit het baie ver weg opgedam* by Adam, die stad naby Sartan, terwyl die water wat gewoonlik vloei na die See van die Aʹraba, die Soutsee,* weggevloei het. Dit is afgesny, en die volk het die rivier voor Jeʹrigo oorgesteek.
-