4 Wanneer jy ’n gelofte aan God maak, moet jy nie uitstel om dit na te kom nie,+ want hy hou nie van dwase mense nie.+ As jy ’n gelofte maak, moet jy dit nakom.+ 5 Dit is beter dat jy nie ’n gelofte maak nie as dat jy ’n gelofte maak en dit nie nakom nie.+