Jesaja 42:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+sing lofliedere vir hom van die eindes van die aarde af,+julle wat na die see gaan en alles wat daarin is,en julle, o eilande, en dié wat daarop woon.+
10 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+sing lofliedere vir hom van die eindes van die aarde af,+julle wat na die see gaan en alles wat daarin is,en julle, o eilande, en dié wat daarop woon.+