Psalm 13:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hoe lank, o Jehovah, sal u my vergeet? Vir ewig? Hoe lank sal u u gesig van my af wegdraai?+ Psalm 22:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 My God, my God, waarom het u my verlaat?+ Waarom is u ver weg wanneer ek redding nodig het,ver weg wanneer ek in pyn uitroep?+ Jeremia 14:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 O hoop van Israel, sy Redder+ in moeilike tye,hoekom is u soos ’n vreemdeling in die land,soos ’n reisiger wat net stop om te oornag?
22 My God, my God, waarom het u my verlaat?+ Waarom is u ver weg wanneer ek redding nodig het,ver weg wanneer ek in pyn uitroep?+
8 O hoop van Israel, sy Redder+ in moeilike tye,hoekom is u soos ’n vreemdeling in die land,soos ’n reisiger wat net stop om te oornag?