Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Hy sal die bewoonde aarde* in regverdigheid oordeel.+

      Hy sal regverdige regsbesluite vir die nasies neem.+

  • Psalm 96:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Verkondig onder die nasies: “Jehovah het Koning geword!+

      Die aarde* is stewig gevestig. Dit kan nie beweeg word* nie.

      Hy sal die volke regverdig oordeel.”*+

  • Psalm 98:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 voor Jehovah, want hy kom* om die aarde te oordeel.

      Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+

      en die volke met geregtigheid.+

  • Romeine 2:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Deur jou hardkoppigheid en jou onberouvolle hart maak jy God woedend. God sal hierdie woede op die dag van sy regverdige oordeel openbaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel