4 Jehovah, toe u uit Seïr uitgegaan het,+
toe u uit die gebied van Edom gegaan het,
het die aarde geskud en het water uit die hemel gestort.
Water het uit die wolke gestort.
5 Berge het gesmelt voor die gesig van Jehovah,+
selfs Siʹnai het gesmelt voor die gesig van Jehovah,+ Israel se God.+