Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 4:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Ja, ek vra jou ook, as ’n ware medewerker, om hierdie vrouens by te staan. Hulle het hard saam met my gewerk vir die goeie nuus, net soos Klemens en die res van my medewerkers, wie se name in die boek van die lewe is.+

  • Openbaring 3:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Die een wat oorwin,+ sal dus wit klere dra,+ en ek sal sy naam glad nie uit die boek van die lewe+ uitwis nie, maar ek sal voor my Vader en voor sy engele sê dat ek sy naam ken.+

  • Openbaring 13:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En almal wat op die aarde woon, sal hom aanbid. Van die begin van die mensdom* af is nie een van hulle name geskryf in die boekrol van die lewe+ van die Lam wat geslag is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel