Psalm 96:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Laat die hemel vreugdevol wees, en laat die aarde bly wees. Laat die see en alles daarin dreun.+ Jesaja 49:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Roep uit van vreugde, o hemele, en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met uitroepe van vreugde.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+en hy betoon genade aan dié wat swaarkry.+
13 Roep uit van vreugde, o hemele, en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met uitroepe van vreugde.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+en hy betoon genade aan dié wat swaarkry.+