11 “Mag Jehovah met jou wees, my seun, en mag jy suksesvol wees en die huis van Jehovah jou God bou, net soos hy gesê het jy sal doen.+ 12 Mag Jehovah jou goeie oordeel en begrip gee+ wanneer hy jou oor Israel aanstel, sodat jy die wet van Jehovah jou God kan gehoorsaam.+