Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 4:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Salomo het regeer oor al die koninkryke van die Rivier*+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het skatting* betaal en het Salomo al die dae van sy lewe gedien.+

  • 1 Konings 10:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die koningin van Skeba het gehoor van Salomo se roem, wat die naam van Jehovah verheerlik het,+ en daarom het sy gegaan om hom met moeilike vrae* te toets.+ 2 Sy het in Jerusalem aangekom met ’n groot groep dienaars+ en met kamele wat balsemolie+ en baie goud en edelstene dra. Sy het na Salomo toe gegaan en hom gevra oor alles wat sy wou weet.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel