Psalm 10:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Omdat die goddelose hoogmoedig is, stel hy geen ondersoek in nie,en hy dink altyd: “Daar is geen God nie.”+ Psalm 10:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hy sê in sy hart: “God het vergeet.+ Hy het sy gesig weggedraai. Hy let nooit op nie.”+ Psalm 94:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hoe lank sal die goddeloses, o Jehovah,hoe lank sal die goddeloses aanhou om van vreugde uit te roep?+ Psalm 94:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hulle sê: “Jah sien dit nie.+ Die God van Jakob skenk nie aandag daaraan nie.”+ Esegiël 8:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hy het vir my gesê: “Mensekind, sien jy wat die ouermanne van die huis van Israel in die donker doen, elkeen in die binnekamers waar sy afgode uitgestal is?* Want hulle sê: ‘Jehovah sien ons nie. Jehovah het die land verlaat.’”+ Sefanja 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 In daardie tyd sal ek Jerusalem deeglik deursoek met lampe,en ek sal die mense straf wat in hulle selftevredenheid lewe,* wat in hulle hart sê: ‘Jehovah sal nie goed doen nie, en hy sal nie sleg doen nie.’+
4 Omdat die goddelose hoogmoedig is, stel hy geen ondersoek in nie,en hy dink altyd: “Daar is geen God nie.”+
3 Hoe lank sal die goddeloses, o Jehovah,hoe lank sal die goddeloses aanhou om van vreugde uit te roep?+
12 Hy het vir my gesê: “Mensekind, sien jy wat die ouermanne van die huis van Israel in die donker doen, elkeen in die binnekamers waar sy afgode uitgestal is?* Want hulle sê: ‘Jehovah sien ons nie. Jehovah het die land verlaat.’”+
12 In daardie tyd sal ek Jerusalem deeglik deursoek met lampe,en ek sal die mense straf wat in hulle selftevredenheid lewe,* wat in hulle hart sê: ‘Jehovah sal nie goed doen nie, en hy sal nie sleg doen nie.’+