Psalm 17:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Red my met u hand, o Jehovah,van mense van hierdie wêreld,* wie se deel in hierdie lewe is,+dié wat u vul met die goeie dinge wat u voorsien+en wat ’n erfdeel vir hulle baie kinders agterlaat.
14 Red my met u hand, o Jehovah,van mense van hierdie wêreld,* wie se deel in hierdie lewe is,+dié wat u vul met die goeie dinge wat u voorsien+en wat ’n erfdeel vir hulle baie kinders agterlaat.