Psalm 37:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Nog net ’n klein rukkie en die goddeloses sal nie meer bestaan nie.+ Jy sal kyk na die plek waar hulle was,en hulle sal nie daar wees nie.+ Psalm 37:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar die goddeloses sal aan hulle einde kom.+ Die vyande van Jehovah sal soos pragtige weivelde verdwyn. Hulle sal soos rook verdwyn. Psalm 55:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste put laat afgaan.+ Daardie bloedskuldige en bedrieglike mense sal nie die helfte van hulle dae uitleef nie.+ Maar wat my betref, ek sal op u vertrou. Spreuke 3:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Jehovah vervloek die huis van die goddeloses,+maar hy seën die huis van die regverdiges.+
10 Nog net ’n klein rukkie en die goddeloses sal nie meer bestaan nie.+ Jy sal kyk na die plek waar hulle was,en hulle sal nie daar wees nie.+
20 Maar die goddeloses sal aan hulle einde kom.+ Die vyande van Jehovah sal soos pragtige weivelde verdwyn. Hulle sal soos rook verdwyn.
23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste put laat afgaan.+ Daardie bloedskuldige en bedrieglike mense sal nie die helfte van hulle dae uitleef nie.+ Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.