Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 25:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Hy sal die nederiges lei in wat reg is,*+

      en hy sal die nederiges sy weg leer.+

  • Psalm 32:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 “Ek sal jou insig gee en jou die weg wys wat jy moet volg.+

      Ek sal jou raad gee met my oog op jou.+

  • Psalm 37:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Jehovah rig* die voetstappe van ’n man+

      wanneer Hy tevrede is met die weg wat hy volg.+

  • Psalm 143:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Leer my om u wil te doen,+

      want u is my God.

      U gees is goed.

      Mag dit my oor vaste grond* lei.

  • Spreuke 3:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Neem hom in ag in alles wat jy doen,+

      en hy sal jou paaie gelykmaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel