Klaagliedere 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Jehovah het sy altaar verstoot. Hy het sy heiligdom verwerp.+ Hy het die mure van haar versterkte torings in die hand van die vyand gegee.+ In die huis van Jehovah roep hulle hard uit,+ soos op ’n feesdag.
7 Jehovah het sy altaar verstoot. Hy het sy heiligdom verwerp.+ Hy het die mure van haar versterkte torings in die hand van die vyand gegee.+ In die huis van Jehovah roep hulle hard uit,+ soos op ’n feesdag.