2 Konings 25:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hy het die huis van Jehovah,+ die koning se paleis+ en al die huise van Jerusalem+ afgebrand. Hy het ook die huise van al die vooraanstaande manne afgebrand.+ Jesaja 64:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ons heilige en glorieryke* tempel,waar ons voorvaders u geloof het,is met vuur verbrand,+en alles wat vir ons kosbaar was, is verwoes.
9 Hy het die huis van Jehovah,+ die koning se paleis+ en al die huise van Jerusalem+ afgebrand. Hy het ook die huise van al die vooraanstaande manne afgebrand.+
11 Ons heilige en glorieryke* tempel,waar ons voorvaders u geloof het,is met vuur verbrand,+en alles wat vir ons kosbaar was, is verwoes.