Psalm 44:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Staan tog op. Hoekom bly u slaap, o Jehovah?+ Word tog wakker! Moet ons nie vir ewig verwerp nie.+ Jesaja 64:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Sal u dan nie optree nie, o Jehovah? Sal u stilbly en toelaat dat ons so bitterlik ly?+ Klaagliedere 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 In sy groot woede het hy al Israel se krag weggeneem. Hy het Israel nie gehelp toe die vyand aangeval het nie.+ En in Jakob het hy bly brand soos ’n vuur wat alles om hom verteer.+
23 Staan tog op. Hoekom bly u slaap, o Jehovah?+ Word tog wakker! Moet ons nie vir ewig verwerp nie.+
3 In sy groot woede het hy al Israel se krag weggeneem. Hy het Israel nie gehelp toe die vyand aangeval het nie.+ En in Jakob het hy bly brand soos ’n vuur wat alles om hom verteer.+