Eksodus 15:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 My sterkte en my mag is Jah,* want hy het tot my redding gekom.+ Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verheerlik.+ Jesaja 33:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want Jehovah is ons Regter,+Jehovah is ons Wetgewer,+Jehovah is ons Koning.+ Hy is die Een wat ons sal red.+
2 My sterkte en my mag is Jah,* want hy het tot my redding gekom.+ Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verheerlik.+
22 Want Jehovah is ons Regter,+Jehovah is ons Wetgewer,+Jehovah is ons Koning.+ Hy is die Een wat ons sal red.+