Genesis 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En God het gesê: “Laat daar lig wees.” Toe was daar lig.+ Genesis 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 God het die lig “dag” genoem, maar hy het die duisternis “nag” genoem.+ En dit het aand geword en dit het oggend geword: ’n eerste dag. Psalm 136:7, 8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy het die groot ligte gemaak,+want sy lojale liefde duur vir ewig, 8 die son om oor die dag te heers,+want sy lojale liefde duur vir ewig,
5 God het die lig “dag” genoem, maar hy het die duisternis “nag” genoem.+ En dit het aand geword en dit het oggend geword: ’n eerste dag.
7 Hy het die groot ligte gemaak,+want sy lojale liefde duur vir ewig, 8 die son om oor die dag te heers,+want sy lojale liefde duur vir ewig,