Jesaja 31:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 En die Assiriër sal deur die swaard val, maar nie deur die swaard van ’n man nie. Hy sal vernietig word deur ’n swaard, maar nie dié van ’n mens nie.+ Hy sal vir die swaard vlug,en sy jong manne sal slawe word. Jesaja 37:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 En die engel van Jehovah het uitgegaan en 185 000 manne in die kamp van die Assiriërs doodgemaak. Toe mense die volgende oggend vroeg opstaan, het hulle al die lyke gesien.+
8 En die Assiriër sal deur die swaard val, maar nie deur die swaard van ’n man nie. Hy sal vernietig word deur ’n swaard, maar nie dié van ’n mens nie.+ Hy sal vir die swaard vlug,en sy jong manne sal slawe word.
36 En die engel van Jehovah het uitgegaan en 185 000 manne in die kamp van die Assiriërs doodgemaak. Toe mense die volgende oggend vroeg opstaan, het hulle al die lyke gesien.+