Eksodus 13:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 En julle moet vir julle seuns op daardie dag sê: ‘Dit is as gevolg van wat Jehovah vir ons gedoen het toe ons uit Egipte getrek het.’+ Psalm 44:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 O God, ons het met ons eie ore gehoor,ons voorvaders het vir ons vertel,+wat u in hulle tyd gedoen het,in die tyd van lank gelede.
8 En julle moet vir julle seuns op daardie dag sê: ‘Dit is as gevolg van wat Jehovah vir ons gedoen het toe ons uit Egipte getrek het.’+
44 O God, ons het met ons eie ore gehoor,ons voorvaders het vir ons vertel,+wat u in hulle tyd gedoen het,in die tyd van lank gelede.