Numeri 14:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Hoe lank gaan hierdie volk my sonder respek behandel,+ en hoe lank gaan hulle geen geloof in my stel nie, ten spyte van al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+
11 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Hoe lank gaan hierdie volk my sonder respek behandel,+ en hoe lank gaan hulle geen geloof in my stel nie, ten spyte van al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+