Numeri 14:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Nie een van die manne wat my heerlikheid en my tekens gesien het+ wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en wat my nogtans al tien keer getoets het+ en nie na my stem geluister het nie,+ Deuteronomium 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “Julle mag Jehovah julle God nie toets+ soos julle hom by Massa+ getoets het nie. Psalm 95:8, 9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 moet julle nie julle hart verhard soos by Meʹriba* nie,+soos op die dag van Massa* in die wildernis,+ 9 toe julle voorvaders my getoets het nie.+ Hulle het my uitgedaag, al het hulle my werke gesien.+
22 Nie een van die manne wat my heerlikheid en my tekens gesien het+ wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en wat my nogtans al tien keer getoets het+ en nie na my stem geluister het nie,+
8 moet julle nie julle hart verhard soos by Meʹriba* nie,+soos op die dag van Massa* in die wildernis,+ 9 toe julle voorvaders my getoets het nie.+ Hulle het my uitgedaag, al het hulle my werke gesien.+