Josua 24:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Ek het ’n gevoel van hopeloosheid* voor julle uit gestuur, en dit het hulle voor julle verdryf+ – twee konings van die Amoriete. Dit was nie deur middel van julle swaard en boog nie.+ Psalm 44:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Met u hand het u nasies verdryf+en ons voorvaders daar laat woon.+ U het nasies verslaan en hulle uitgedryf.+
12 Ek het ’n gevoel van hopeloosheid* voor julle uit gestuur, en dit het hulle voor julle verdryf+ – twee konings van die Amoriete. Dit was nie deur middel van julle swaard en boog nie.+
2 Met u hand het u nasies verdryf+en ons voorvaders daar laat woon.+ U het nasies verslaan en hulle uitgedryf.+