7 “Onthou hoe julle Jehovah julle God in die wildernis kwaad gemaak het,+ en moet dit nooit vergeet nie. Van die dag af dat julle uit Egipte getrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, het julle teen Jehovah in opstand gekom.+
6 Die Israeliete het hierdie nasies se dogters as vrouens geneem en hulle eie dogters aan die seuns van hierdie nasies gegee en hulle gode begin dien.+