Genesis 6:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Toe het Jehovah gesien dat die mense baie goddeloos is en dat die gedagtes en die begeertes van hulle hart die hele tyd net sleg is.+ Genesis 7:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele gesin. Want jy is die enigste een van hierdie geslag wat regverdig is in my oë.+
5 Toe het Jehovah gesien dat die mense baie goddeloos is en dat die gedagtes en die begeertes van hulle hart die hele tyd net sleg is.+
7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele gesin. Want jy is die enigste een van hierdie geslag wat regverdig is in my oë.+