Job 13:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hoekom draai u weg van my+en beskou u my as u vyand?+ Psalm 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Ja, ek is baie ontsteld,+en ek vra u, o Jehovah: Hoe lank sal dit wees?+ Psalm 22:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 My God, ek bly roep deur die dag, en u antwoord nie,+en in die nag bly ek nie stil nie.