Job 13:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hoekom draai u weg van my+en beskou u my as u vyand?+ Psalm 13:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hoe lank, o Jehovah, sal u my vergeet? Vir ewig? Hoe lank sal u u gesig van my af wegdraai?+