-
Eksodus 14:26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Steek jou hand uit oor die see, sodat die waters kan terugvloei oor die Egiptenare, hulle strydwaens en hulle perderuiters.”
-